Phil Morris (akteur)

Phil Morris
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 April 1959 (1959-04-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phil Morris (gebore 4 April 1959) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek III: The Search for Spock (1984), Atlantis: The Lost Empire (2001), Meet the Spartans (2008), en Black Dynamite (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search